OASIS LIFE CLARA ANNA FONTEIN:
‘N AFTREE OORD BINNE IN ‘N SEKUREITSLANDGOED
Welkom tuis! Verdiep jou in die rustige leefstyl van Clara Anna Fontein landgoed, geleë tussen die skilderagtige heuwels van Durbanville. Oasis Life Clara Anna Fontein is deel van ‘n multi-generasie sekuriteitslandgoed, gebou langs ‘n groen strook. Met groot oop ruimtes, ongelooflike vistas en meervuldige fasiliteite soos ‘n swembad, gimnasium en leefstylsentrum, is Clara Anna Fontein ‘n uitstekende adres. Met sy eie klubhuis wat in Desember 2020 oopmaak, spog Oasis Life met ‘n restaurant, ‘n primêre gesondheidssuite, ‘n mini-biblioteek en onthaal fasiliteite.
‘N KYKIE ONS HUISE
Omhels jou onafhanklikheid in hierdie onderdomspasbare ruim huise van verskeie groottes. Geniet jou eie eksklusiewe tuin en die gerief van ‘n motorhuis wat direkte toegang verleen na die huis.
ELKE OASIS LIFE ONTWIKKELING BIED:
Ons belowe om u persoonlike data te beskerm. Ons belowe om nooit u data aan enige derde party te verkoop of te deel nie. Ons belowe om slegs informasie oor Oasis Life en aftree onderwerpe te stuur. U kan ten enige tyd uitteken. U mag ten enige tyd vra om u informasie van ons databasis af te haal. Ons sal nooit die vertroue wat u in ons stel, misbruik deur u vir meer informasie aan te teken sonder u goedkeuring nie.